南非荷兰语Alexa排名

51. Dmv.gov.za/index.htm

网站简介:Die inisiatief omtrent die stigting van die Departement van Militêre Veterane vorm deel van die regering se verbintenis tot die ondersteuning en erkenning van Militêre Veterane vir hul bydrae om die verwesenliking van 'n vreedsame, demokratiese en voorspoedige Suid-Afrika te bring.

52. Storiewerf.co.zastoriewerf.co.za

网站简介:Deurlopend bygewerkte e-tydskrif oor kinder- en jeugboeke. Resensies, rubrieke, raad aan jong skrywers en skakellys.

53. Bokradio.co.zabokradio.co.za

网站简介:Bok Radio is 'n radiostasie op 98.8FM in Kaapstad en die omliggende areas.

54. Cogta.gov.zacogta.gov.za

网站简介:Die Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake is verantwoordelik vir die verhouding tussen die nasionale regering en die provinsiale regerings en munisipaliteite, en vir die toesig oor die tradisionele leierskap van Suid-Afrika se inheemse gemeenskappe.

55. Ngkerk.org.zangkerk.org.za

网站简介:Amptelike webwerf van die NGK. Engelse inleiding, en elders leë bladsye.

56. Dac.gov.zadac.gov.za

网站简介:Die doel van die Departement van Kuns en Kultuur is om die Suid-Afrikaanse kultuur te ontwikkel en die te bewaar om maatskaplike samehorigheid en nasiebou te verseker.

57. Rieme.co.zarieme.co.za

网站简介:Rieme.co.za, Die Afrikaanse soekmasjien met meer as 200 000 Afrikaanse bladsye om deur te soek.

58. Health.gov.za/index.php

网站简介:Die Departement van Gesondheid se missie is om die gesondheid status deur die voorkoming van siektes en die bevordering van 'n gesonde lewenstyl te verbeter.

59. Radiokansel.co.zaradiokansel.co.za

网站简介:Christelike radiostasie. Programgids en jeug- en kinderdagstukkies.

60. Apa.ac.zaapa.ac.za

网站简介:Die amptelike teologiese skool van dié kerkverband. Inligting vir huidige en voornemende studente, beurse en aansoekvorms.

61. Juig.co.zajuig.co.za

网站简介:JUIG! is 'n Christelike Famile Geoorienteerdie tydskrif wat fokus op christelike nuus, inligting en om God te verheerlik in alle aspekte van jou lewe

62. Gimmies.co.zagimmies.co.za

网站简介:Akademie, algemene inligting, ererol en dagboek, kultuur en sport, leerlingbladsy.

63. Vfplus.org.zavfplus.org.za

网站简介:Moderate Afrikaner Party seeking Afrikaner self-determination. Site is in Afrikaans and English with synopses in Zulu, Spanish, French and German.

64. Tourism.gov.za/Pages/Home.aspx

网站简介:Die Departement van Toerisme s 'n katalisator vir toerisme groei en ontwikkeling in Suid-Afrika..

65. Woordeboek.co.zawoordeboek.co.za

网站简介:Woordeboekprojek vir alle Afrikaanse woorde ooit. Kontakinligting, intekenvorm en bestelvorm vir CD-weergawe.

66. Roekeloos.co.zaroekeloos.co.za

网站简介:Digital Afrikaans magazine / blog with a focus on news, arts and culture.

67. Grapkas.comgrapkas.com

网站简介:Suid-Afrikaanse humor in Engels en Afrikaans. Ook spotprente en kortverhale.

68. Kinderwerf.co.zakinderwerf.co.za

网站简介:Gratis en betaalde produkte vir kinders, soos alfabetkaarte, leeskaarte en werkskaarte.

69. Overvaalstereo.co.zaovervaalstereo.co.za

网站简介:Streeksradiostasie vir die Noordwes, Noord-Vrystaat en Suid-Gauteng, Suid-Afrika. Nuusbrokkies, personeelbesonderhede en aktuele kwessies.

70. Paulroos.co.zapaulroos.co.za

网站简介:Hoërskool in Stellenbosch, digby Kaapstad, Suid-Afrika. Inligting oor vakkeuses, sportsoorte, kultuur en oueraktiwiteite.

71. Doc.gov.zadoc.gov.za

网站简介:Die Departement van Telecom en Posdienste het 'n doel om IKT beleid en wetgewing wat die skepping van gunstige toestande vir versnelde en gedeelde volhoubare groei vir die Suid-Afrikaanse ekonomie te ontwikkel wat 'n positiewe impak op die welstand van al ons mense.

72. Nhka.orgnhka.org

网站简介:Amptelike webwerf van die NHK. Nuus, besluite, kalender, diensboek, belydenisskrifte van die kerk, aktes, projekte en kontakbesonderhede.

73. Luxverbi.co.zaluxverbi.co.za

网站简介:Lux Verbi is die oudste Christelike druknaam van produkte met ’n evangeliese fokus.

74. Gksa.org.zagksa.org.za

网站简介:Amptelike hoofblad van die Gereformeerde Kerk. Algemene inligting oor die gemeentes, die bediening, administrasie, oor Jesus, skakels na publikasies, en Toets jou Bybelkennis.

75. Egafrikaans.co.zaegafrikaans.co.za

网站简介:Allerlei bladsye oor verskeie onderwerpe.